Skip to content

BIBS FLASH SALE! 20% off selected items

shop now

Cart

Your cart is empty

Raai Hoe Lief Is Ek Vir Jou Book

Sale priceR 249.00
Out of stock
Apple Pay Visa Visa Electron Mastercard Maestro American Express PayFast Instant EFT Zapper Payflex

As jy iemand baie, baie liefhet, wil jy graag se presies hoe jy voel. Maar soos Klein Neutbruin Hasie en Groot Neutbruin Haas ook moes leer, laat liefde hom nie maklik meet nie! Die allerheerlikste boek om met kinders en ander geliefdes van alle ouderdomme te deel.
As jy iemand baie, baie liefhet, wil jy graag se presies hoe jy voel. Maar soos Klein Neutbruin Hasie en Groot Neutbruin Haas ook moes leer, laat liefde hom nie maklik meet nie! Die allerheerlikste boek om met kinders en ander geliefdes van alle ouderdomme te deel. Die Britse uitgawe was uit die staanspoor 'n internasionale sukses en sedert die hardebanduitgawe in 1994 verskyn het, is dit in 57 tale vertaal en byna 43 miljoen boeke is verkoop.